top of page

MAKARIOS AFRIKAANSE BAPTISTE KERK

Geseënd om te seën

LERAARSPAAR

Graham en Marinel Read is die eerste leraarspaar van Makarios ABK. Hulle is al bykans 33 jaar getroud en drie kinders is uit die huwelik gebore.  Henry, getroud met Lizelda, Sune  en Jo-Mari.

Hulle was vir 28 jaar in diens van die Ned Geref Kerk en het op 30 Mei 2015 die bekeringsdoop ondergaan, waarna Graham op 31 Augustus 2015 bedank het uit die Ned Geref Kerk.

Die Here het die egpaar se erns vir die bediening gesien en het 'n deur na die ABK oopgemaak.  Hy moes egter twee skripsies skryf oor Baptiste Geskiedenis en Baptiste Beginsels.  Tydens die Algemene Jaarvergadering op 2-5 Mei 2016 is Graham amptelik erken as leraar van die ABK het die gemeente amptelik 'n erkende gemeente van die ABK geword.

EREDIENSTYE

Eredienste:      Sondae - 10:00

Biduur:             Sondae - 09:15 

​

Kinderkerk:  Sondae - 10:00  Nie tydens vakansies of met Nagmaal nie

​

Selgroepe:       Dinsdae - 10:30 by Thomstr 11, Westerbloem, gedurende kwartaal. 

                           Dinsdae - 18:30 by Santé nr 12, gedurende kwartaal.

                           Woensdae - 19:00 op 1ste en 3de Woensdag in Tweespruit

Jeugselgroep: Maandae - 19:00 Lambonstr 3, Fichardtpark.

​

Tweespruit:  Erediens elke 2de en 4de Sondag van die maand om 11:30 in die Methodist Church

Nagmaal elke eerste Sondag van elke maand

KONTAK ONS

Kontak Ds Graham Read

 

Epos: makariosabk@vodamail.co.za

Sel: 082 377 9934

Faks: 086 521 1721

 

ADRES:

Hoërskool Bloemfontein

Gladstoneweg 42, Bayswater, Bloemfontein. 9301

As alternatief, vul vorm in sodat ons jou kan kontak.

BANK BESONDERHEDE

NAAM: Makarios Afrikaanse Baptiste Kerk

BANK:  FNB

Rek:  6257 007 9072

Tak: 9604

Kontak ons
bottom of page