top of page


Ons gemeente foto geneem teen die muur van die kerkgebou in Tweespruit


Ds Andries Bezuidenhout het diens begin met Skriflesing en gebed
Ons het die Here geloof met ons sang

Tewie Wessels is toegewy

Oom Andries oorhandig
Tewie se Bybel

Nagmaal is gebruik


Getrou aan die Baptiste tradisie het ons heerlik geëet en gekuier na die tyd.
bottom of page