top of page








Die eerste erediens op 15/11/2015 in die personeelkamer van Hoërskool Bloemfontein
Dit is waar, dat die gemeente lekker kan eet en ons geniet eetgoed en tee na elke erediens. Ons kuier heerlik saam om mekaar beter te leer ken.
'n Groepie bid saam voor die diens
bottom of page